Kulturele Verhoudings - Pastoor Deen & Rachel Jansen

Deen en Rachel Jansen is die Pastoors-paar van Lede In Christus Kerk, Eersterust Gemeente. Hulle is van die Noord-Kaap, waar hulle opgegroei en skool gegaan het. Deen is op 10 Oktober 1959 gebore en Rachel op 12 Augustus 1961 gebore. In 1984 bevind hulle hul in Pretoria waar hulle werksaam was. In 1985 tree hulle in die huwelik waaruit twee dogters gebore is. In 1988 kom hulle tot bekering en dien die Here by Lede In Christus kerk Eersterust. In 2003 word hy aangestel as pastoor In Lede In Christus kerk Eersterust en in 2016 word hy as direksie-lid aangestel oor die kulturele verhoudinge. Ons visie is  om vir die Here te werk en siele te win vir sy Koninkryk.

Ontwerp deur www.illustriousdesigns.co.za